Hierdie GROOT pakket sluit die volgende in: – 120 Flitskaarte vir toevallige lees – 26 Kort, eenvoudige alfabet stories om die alfabet aan die leerder bekend te stel – 2 Oulike, kort stories met pragtige illustrasies Hierdie pakket is in PDF-formaat en mag nie gedeel of verkoop word nie.










