Hierdie waardevolle boekie het 48 bladsye. Elke bladsy is in 5 afdelings verdeel om 5 dae se Hoofrekene werkies te dek. Daar is 44 weke se werkvelle – genoeg vir 220 dae. Die volgende Wiskundige konsepte word behandel: – Tel die kolle en omkring die regte getal – Pas getalsimbole by getalname – Groot en klein – Optel- en aftreksomme – Voor, middel, na – Rangskik van groot na klein – Rangskik van klein na groot – Getallelyne – Getalsimbole – Getalname – 1 en 2 meer – 1 en 2 minder – Getalkombinasies – Omkring die grootste en kleinste voorwerpe / getalle – Verdubbel – Halveer Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie. PDF-formaat