Hierdie waardevolle boekie is propvol oefeninge om die leerder by te staan met die oefen en aanleer van lopende skrif. Daar is 80 bladsye wat die volgende insluit: – 26 Bladsye om die hoofletter se vorm aan te leer en te oefen – 26 Bladsye om die kleinletter se vorm aan te leer en te oefen – 6 Bladsye vol patrone – 26 Bladsye met lyne om die hoofletter en kleinletter in te oefen Hierdie boekie het ook pragtige prente ingesluit om die aanleer van die lopende skrif letters vir die leerder pret te maak. Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop of versprei word nie. PDF-formaat.











