Hierdie is ‘n PROPVOL boekie van 160 bladsye wat die leerder ondersteun met die volgende konsepte: – Tel in twees – Tel in dries – Tel in viers – Tel in vywe – Tel in tiene – Tel aan en terug – Getalsimbole – Getalname – Minder as, meer as – Kleiner as, groter as en gelyk aan – Ewe en onewe getalle – Plekwaarde – Verbind die nommers om prente te vorm – Vermenigvuldig – Deel – Optel – Aftrek – 2D- en 3D-vorms – Tyd – Lengte – Massa – Volume – Geld – Kleingeld – Woordsomme – Simmetrie – Breuke – Aansig – Posisie – Meetkundige patrone – Getalkombinasies – Ranggetalle Hierdie boekie is spesifiek daar vir ondersteuning vir die Graad 2 leerder en is PERFEK vir ouers / onderwysers wat tuisonderrig doen. Hierdie boekie sal ook BAIE ondersteuning bied vir enige Juffrou wat ekstra, oulike werkvelle benodig. Clever Wolfee is trots op KWALITEIT werk!










