Hierdie is ‘n PROPVOL boekie van 200 bladsye wat die leerder ondersteun met die volgende konsepte: Oefen die volgende klankies: a, e, i, o, u, aa, ee, oo, uu, oe, ou, ei, eu, ie, ei, ai, eeu, ooi, aai, oei bl-, br-, dr-, fl-, fr-, gl-, gr-, kl-, kn-, kr-, pl-, pr-, ps-, sj-, sf-, sk-, sl-, sm-, sn-, sp-, st-, sw-, dw-, kw-, tw-, tj-, tr-, vl-, vr-, wr-, sk-, spr-, str-, spl-, -ld, -lf, -lk, -ls, -nk, -ng, -rd, -rt, -mp, -rp, -nd, -nt, -rg, -rf, -rk, -rm, -rs, -rfs, -ns, -er, -es, -el, -en, -lm, -ks, -gs, -ts, -ts, -like, -ige – ‘f’ en ‘v’ verwarring werkvelle -‘d’ en ‘t’ verwarring werkvelle – Sinonieme werkvelle – Antonieme werkvelle – Homofone werkvelle – Samestellings werkvelle – Meervoude werkvelle – Verkleinwoorde werkvelle – Lettergrepe werkvelle – Vergelykings werkvelle – Alfabetiese volgorde werkvelle – Trappe van vergelyking werkvelle – Beroepe werkvelle – Ontkenning werkvelle – Alfabet werkvelle – Woordsoorte werkvelle:  Selfstandige naamwoord, byvoeglike naamwoord, werkwoord, bywoord, voornaamwoord, voegwoord – Leestekens werkvelle – Dae van die week werkvelle – Maande van die jaar werkvelle – Seisoene werkvelle – Manlike en vroulik werkvelle – Idiome werkvelle – Verlede tyd werkvelle – Toekomende tyd werkvelle – Hede werkvelle – Kleur 2 prente volgens klankies in – 20 Unieke begripstoetse met 10 begripsvrae elk – 4 Leë speltoetse (Punte uit 10, 20, 30 en 40) Hierdie boekie is spesifiek daar vir ondersteuning vir die Graad 3 leerder en is PERFEK vir ouers / onderwysers wat tuisonderrig doen. Hierdie boekie sal ook BAIE ondersteuning bied vir enige Juffrou wat ekstra, oulike werkvelle benodig. Clever Wolfee is trots op KWALITEIT werk!