Hierdie waardevolle boekie is volgens die KABV en die jaarlikse onderrigplan opgestel. Hierdie is ‘n PROPVOL boekie van 200 bladsye wat die leerder ondersteun met die volgende konsepte: – Tel in twees – Tel in dries – Tel in viers – Tel in vywe – Tel in tiene – Optel – Daar is 13 bladsye van verskillende optelsomme – Aftrek – Daar is 13 bladsye van verskillende aftreksomme – Optel en aftrek – Daar is 5 bladyse van optel- en aftreksomme – Kleiner as, groter as en gelyk aan – 3 bladsye – Plekwaarde – 3 bladsye plekwaarde in te oefen – Maaltafels van 2x, 3x, 4x, 5x en 10x – Deeltafels vanaf 2, 3, 4, 5 en 10 – Plekwaarde – 3 bladsye – Getalwaarde – 3 bladyse – Getalname – Tyd – 14 bladyse oor analoog- en digitale horlosies – Kalender – Maande en dae – 3 bladsye – Seisoene – 5 bladsye oor seisoene wat inkleurprente insluit – 2D-Vorms – 7 bladsye – 3D-Vorms – 5 bladsye – Informele meting – 4 bladyse (leerders skat en meet sekere voorwerpe) – Geld – 10 bladsye wat kleingeld en herleiding van geld insluit – Deel met en sonder ‘n reswaarde – 5 bladsye – Getalpatrone – 4 bladsye – Getalname – Getalsimbole – Tel bymekaar – Voeg saam – Herbenoem – Stygende- en dalende volgorde – Geometriese patrone – 6 bladsye – Rond af tot die naaste 10 – 3 bladsye – Woordsomme – 5 bladsye – Groepering – 2 bladsye – Volume – 5 bladsye – Massa – 5 bladsye – Rigting op ‘n kaart – 2 bladsye – Simmetrie- 6 bladsye – Breuke – 5 plakkate en 8 werkvelle oor breuke – Sortering – 2 bladsye – Data – 5 bladsye – Halveer en verdubbel – 5 bladsye – 5 Inkleurprente – Getalkombinasies vanaf 2 tot 20 – Breek getalle op Die volledige memorandum is ingesluit in ‘n aparte boekie. Hierdie boekie is spesifiek daar vir ondersteuning vir die Graad 3 leerder en is PERFEK vir ouers / onderwysers wat tuisonderrig doen. Hierdie boekie sal ook BAIE ondersteuning bied vir enige Juffrou wat ekstra, oulike werkvelle benodig. Clever Wolfee is trots op KWALITEIT werk!










