Hierdie boekie het 65 bladsye en is opgestel uit die DCAPS-kurrikulum. Hier is lekker oefeninge om die alfabet te oefen: – Soek die letters en kleur dit in / verf dit. – Kleur die prente in en trek die letters na. – Sensoriese oefening met elke letter. Die volgende alfabet letters is ingesluit: a, s, t, o, n, i, m, d, l, e, r, u, v, g, b, f, h, j, k, p, w, y









