Hierdie is ‘n PROPVOL boekie van 160 bladsye wat die leerder ondersteun met die volgende konsepte: – Getalle van 1-10 (20 werkvelle) – Tel in twees – Tel in vywe – Tel in tiene – Getalsimbole – Getalname – Minder as, meer as – Soek die verskille (6 verskillende prente) – Kleiner as en groter as – Voor, na en middel – Ranggetalle – Plekwaarde – Verbind die nommers om prente te vorm – Getalkombinasies van die getalle 5-10 – Verdubbel en halveer – Optel en aftrek (17 werkvelle) – 2D- en 3D-vorms – 4 Kleine Wolfie kort stories om Wiskundige konsepte bekend te stel – Tyd (10 werkvelle) – Lengte – Massa – Volume – Sortering – Data – Geld (note en munte) – Geld werkvelle – Geld woordsomme – Aansig – Woordsomme (ongeveer 25 woordsomme) – Simmetrie Hierdie boekie is spesifiek daar vir ondersteuning vir die Graad 1 leerder en is PERFEK vir ouers / onderwysers wat tuisonderrig doen. Hierdie boekie sal ook BAIE ondersteuning bied vir enige Juffrou wat ekstra, oulike werkvelle benodig. Clever Wolfee is trots op KWALITEIT werk!











