Dit is so maklik, selfs Mamma en Pappa verstaan dit! Hierdie pragtige bundel is ontwerp om Graad 1 ouers by die huis te ondersteun en hul kinders deur die jaar te help met praktiese en leer op ‘n pret en kleurvolle manier.Dit is ook ’n uitstekende hulpmiddel vir onderwysers wat ekstra werkies in die klaskamer wil gebruik. Die boek volg die Suid-Afrikaanse CAPS-kurrikulum en bevat 60 bladsye vol aktiwiteite wat Taal, Wiskunde en Lewensvaardighede dek.’n Volledige swart-en-wit weergawe is ingesluit vir maklike drukwerk. Taal en Klanke Leer die alfabet (Aa–Zz) met kleurvolle prente en woorde Oefen klinkers en konsonante deur lees- en klankaktiwiteite Bou sigwoorde Dubbelklanke en klankgroepe Lang klanke Kort klanke en diftonge Sigwoorde ‘n Kort Engelse woordeskat afdeling met basiese leeswoorde vir tweetalige ondersteuning Wiskunde Getalherkenning Oefen voor, tussen en na getalle Ewe en onewe getalle Getalkombinasies en optel-/aftrekoefeninge met getallelyne Basiese tabel oefeninge (2’s, 5’e en 10’e) Plekwaarde aktiwiteite (Ene en Tiene) Oefen optel en aftrek met visuele voorbeelde Ranggetalle Lewensvaardighede Emosies – met praktiese strategieë om emosies by die skool te hanteer Gesondheid en selfversorging Gedrags- en sosiale vaardighede: help jou maatjie, wees gaaf, deel, troos, doen die regte ding Seisoene en weer Dae van die week en maande van die jaar Tydbegrip: oggend, middag, aand. 2D- en 3D-vorms Ruimtelike begrip / Voorsetsels Volume, massa, swaar/lig, lank/kort, vol/leeg Ontwerp deur Clever Wolfee – vertrou deur ouers en onderwysers regoor Suid-Afrika.